Successfully reported

SnL 12 Dwergarend

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Rosette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis volgende keer langer bly. Die gasvrou was besonders vriendelik en hulpvaardig. Kamer is groot met alles wat nodig is. Die tuin bied rustigheid vir die moeë liggaam. Ek sal beslis weer daar oorbly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Luuks en netjies. Die gastehuis is netjies en die kamers is luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik en baie netjies. Baie netjies en skoon, goed geleë en veilig. Kamer was baie gerieflik en die swembad 'n lafenis. Dit was regtig gerieflik. Modern ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag
5.0
Des 2024

Uit die boeke lekker! Vir seker die beste en netste plek om te oornag, kamers is fantasties en die mense is baie behulpsaam. En waarde vir geld. Ek het die vakansie by ander plekke ook gebly wat baie duurder is, dan kry jy maar 'n krot. SNL was ons goedkoopste plek wat die beste waarde vir geld is. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Veilig en skoon. Baie stil en veilige verblyf, skoon en netjies. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Sal definitief weer gebruikmaak van die gastehuis. Baie impressed met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfekte oornag verblyf- voel soos huis. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, ruim vertrek en genoeg kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, veilig en rustig. Hulle was okay daarmee dat ons na 20:00 inklok. Die plek was skoon en ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netheid, vriendelikheid, kos, goedkoop. Ons het die wonderlikeste verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dwergarend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474a8bd58e44f395ea8b400608fc642c663bbf4ce345b4876d54ffaf21a4e840479a2b3a423ada68cdc9a56c815f6ace9389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 12 Dwergarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.490944555367 31.499169330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang