Successfully reported

12 Kersbospark

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg en linne word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar minus enige breekskade.
Gaste moet hul eie badhanddoeke en swemhanddoeke saambring.
Gebruik asb. net houtskool in die binnenshuise kaggel en nie hout nie.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout bring vir die buitenste braai.
Die huis is troeteldiervriendelik en die erf is veilig. Troeteldiere mag nie op die meubels en beddens klim nie om ekstra skoonmaakfooie te vermy.
Daar is ononderbroke kragtovoer vir die WiFi, TV, 3 herlaaibare ligte en 'n draagbare gasstofie en ketel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Vuurtoring Street, 12 Kersbospark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f27401c3b4e96854a8874852cce95ea7659cc7affa74929b3e3f24a99408774867f394997ac595e5fb1c09b19dca8c3880f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 16 Vuurtoring Street 12 Kersbospark 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685837774171 18.244828041664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang