12 Marina Sands
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Dolphin Drive, Marina Martinique, Unit 12, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
12 Marina Sands is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in die skilderagtige Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die huis bied 'n gerieflike en uitnodigende ruimte, perfek vir 'n ontspannende wegbreek. Gaste kan die rustige omgewing van die marina geniet, met sy pragtige kanale en rustige atmosfeer, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n vreedsame vakansie by die water.
Dié ruim vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die res van die slaapkamers het ook dubbelbeddens, en gaste deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander een met net 'n stort. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en lei verder na die leefarea met sagte sitplek en 'n TV. Die sitarea bo het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike en ruim dek met buitesitplek en dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die kanaal. Dit is die ideale plek om kwaliteitgesinstyd saam te geniet of bloot 'n oggendkoffie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 30 Dolphin Drive, Marina Martinique, Unit 12, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink 12 Marina Sands het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Dolphin Drive, Marina Martinique, Unit 12, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang