13 Hobson
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Hobson Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
13 Hobson bied beide kort- en langtermyn luukse, aantreklike selfsorgverblyf in Secunda. Dit is ontwerp vir die korporatiewe mark, maar ook geskik vir privaat gebruik.
Die aansluitende kamer is 'n gunsteling onder gesinne. Die gerieflike, onberispelike en verwelkomende kamers bied DStv; kommersiële premium, 'n klein kombuisie en ruimte om te werk of te ontspan in die privaatheid van gastekamer of in die tuin.
Die instansie bied ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.
13 Hobson is naby die sakekern, skole, sportstadion, Graceland Casino en hoofpaaie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 79
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 13 Hobson Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink 13 Hobson het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Hobson Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang