Successfully reported

13 on Prins Albert

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Inbesprekings is van 14:00 - 21:00, en vertrek is teen 10:00. Vir enige ander spesiale tye, stel ons asseblief vooraf in kennis.
'n Terugbetaalbare kontantsleutel en breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms.
Beperkte besoekers word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen harde musiek of oproerige gedrag nie. Geen oop houtvure in die braai-area word toegelaat nie, en slegs houtskool of brikette mag vir braai gebruik word.
'n Bykomende skoonmaakfooi word vereis vir besprekings van 1 nag wat kontant met aankoms betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 925
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 925
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 925
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Prins Albert Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bf163fdf52691a5acb79277cbb0ea2c7f51b4f80a132a278550811cd21b1fc9c9832ef533ec3637a45463f53f2aa52ef5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag, vir 6 mense 46 5 1 5 13 Prins Albert Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.313846328 28.107397332506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang