1302 La Ballito Honeymoon Bliss
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die woonstel word skoongemaak en ontsmet voor aankoms.
Neem asseblief kennis dat geen studente- of matriekvakansie toegelaat sal word sonder voortdurende ouerlike toesig nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Maak asseblief seker dat volledige rekeningbesonderhede vir die terugbetaling van die breekskadedeposito aan die gasheer verskaf moet word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 4 Jack Powell Road, La Ballito Unit 1302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang