Successfully reported
+173

131 On Herbert Baker Boutique Hotel

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Herbert Baker Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 282 R1 026 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

131 On Herbert Baker Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat bekostigbare styl, luuksheid, rustigheid en plesier bied. Dit is sentraal geleë in 'n afgeslote sekuriteitsarea, Groenkloof, in Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 9 weelderige slaapkamers wat 'n mooi uitsig oor die stad of oor die binnehof en swembad het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met Openview-kanale.

Gaste kan gebruik maak van die gastesitkamer, kroeg en swembad of ontspan op die sonstoele. Konferensiegeriewe is beskikbaar.

131 On Herbert Baker Boutique Hotel is naby Brooklyn, Waterkloof Ridge, Life Groenkloof Hospitaal, Netcare Jacaaranda Hospitaal, Life Brooklyn Day Hospitaal, Khanyisa House, die advokaatkamers in Brooklyn, winkelsentrums, die Nederlandse Ambassade, Ierse Ambassade en die Ambassade van die Dominikaanse Republiek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie skoon, netjies, veilig en baie rustig. Sal definitief weer daar oornag.
Sep 2025
Lieze V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en veilig. Ons het heel lekker gebly!
Aug 2025
Annamarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal geleë en baie veilig. Heerlike veilige oornagverblyf. Baie goeie diens.
Jul 2025
Karen J
5.0
Sal definitief 131 on Herbert aanbeveel. Waarde vir geld. Skoon en netjies, met 'n pragtige uitsig. Vriendelike en hulpvaardige diens. Heerlike ontbyt...
Sien meer
Jul 2025
Christi C
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, netjies, lekker. Baie lekker, dankie, goeie diens.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Savemore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 131 Herbert Baker Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 131 On Herbert Baker Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 282
R 1 282 R 1 026
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 282
R 1 282 R 1 026
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 282
R 1 282 R 1 026
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Herbert Baker Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba49bc91be18dd38515ca383e5cccfa2d716d463bb0552ab1d8d54578e24d1d3bafb7362284fe142103e6fa7e2b72516685b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 282 nouVanaf R1 026 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 131 Herbert Baker Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.781762147479 28.226758385887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang