Successfully reported
+17

14 @ Blue Horizon

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Diaz Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

14 @ Blue Horizon bied selfsorgverblyf net 'n entjie van Dolphin Beach in Jeffreysbaai af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die oopplan-leefarea met 'n 4-sitplek-eettafel langs die binnebraai. Die sitkamer het oorgenoeg gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV vir ontspanning en vermaak. Die leefarea spog met groot vensters wat uitstekende uitsigte oor die see bied.

Gaste het toegang tot hul aparte ingange en daar is veilige parkeerplek. Gaste is ook naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Cobus V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf in goeie area met baie om te doen vir kinders. Baie goed geleë, by die strand, waterpark en restaurante.
Apr 2025
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met see uitsig. Skoon, moderne verblyf. Baie vriendelike ontvangs, baie lekker gekuier, dankie.
Feb 2025
Lynette P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Die feit dat dit loopafstand van die see, supertube en restaurante is, is 'n groot plus. Baie dankie.
Sep 2024
René M
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, excellent location. Very comfortable, will most definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Rue M
Gesin met tieners
4.4
Bie gerieflike gelee - kan oral loop! Fantastiese ligging!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 31 Diaz Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 14 @ Blue Horizon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Diaz Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0bdd1f77363add4df6793a301e2c68d0c9a36a0553a96bc62be71775ee9eaea6b0293f149766d8db0fc211451f344e2b0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 31 Diaz Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0515724 24.924003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang