Successfully reported

14 @ Blue Horizon

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Cobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf in goeie area met baie om te doen vir kinders. Baie goed geleë, by die strand, waterpark en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike verblyf met see uitsig. Skoon, moderne verblyf. Baie vriendelike ontvangs, baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Die feit dat dit loopafstand van die see, supertube en restaurante is, is 'n groot plus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2025

Lekker vinnig by die strand en kan die see sien. Eerder sê daar is geen TV. Verloor sein elke 10 min. Eerder smart TV in die sitkamer. Verder baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

René M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable, excellent location. Very comfortable, will most definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
14 @ Blue Horizon
Hi René, thank you. I'm glad you enjoyed your stay. Kind Regards, Leon

Rue M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Bie gerieflike gelee - kan oral loop! Fantastiese ligging!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
14 @ Blue Horizon
Hi Rue, baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Leon

Barry H
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

It was a comfortable stay. Free WiFi was not as advertised, and neither was the satellite TV. The WiFi issue was brought to the owner's attention, and nothing was done. The internet stopped working 3 days into our stay, and the satellite TV had selected channels only after the 3rd day. We booked from the 1st - 10th of January.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Firdouz W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Wonderlik. Het 'n wonderlike verblyf gehad, baie rustig en veilig. Die plek was baie mooi, sal dit beslis by familie aanmeld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
14 @ Blue Horizon
Hi Firdouz Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jul het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Groete Leon

Bertus A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vreeslik lekker gebly. Verblyf is baie sentraal geleë en loopafstand van hoofstrand af. Die woonstel het alles wat mens benodig vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
14 @ Blue Horizon
Hi Bertus, baie dankie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Leon

Alta L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Fantastiese seewoonstel, uitstekend toegerus, van die hoë kwaliteit linne, breekware, elektroniese toestelle ens. Ongelooflike see-uitsig. Vriendelikste en behulpsaamste gasvrou. My enigste negatiewe kommentaar: A.g.v. die ligging so naby aan Dolphin Beach se kuierplekke, kan die geraas tot in die oggendure sekere gaste pla. So gestel, beteken dit dat hierdie woonstelblok fantasties is vir matriekvakansies, waar tieners in hul eie woonstel kan bly, en ouerpare ook, om 'n ogie te hou. Die beste voordeel is dat die tieners nêrens heen hoef te bestuur nie. Uitstekende waarde vir geld, op 'n fantastiese ligging in pragtige Jeffreysbaai!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
14 @ Blue Horizon
Hi Alta Dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet. Groete Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Diaz Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0bdd1f77363add4df6793a301e2c68d0c9a36a0553a96bc62be71775ee9eaea6b0293f149766d8db0fc211451f344e2b0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 31 Diaz Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0515724 24.924003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang