14 The Shades
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 The Shades is direk oorkant die pad van die hoofswemstrand, Cabana Beach, in Umhlanga Rocks geleë.
Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met slegs 'n stort in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste in die tweede slaapkamer maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die woonstel het 'n sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Skuifdeure in die sitkamer bied toegang tot die tuin en spog met 'n uitsig oor die see. Die moderne kombuis het granietwerkoppervlaktes en is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, kookblad, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. 'n TV met DStv is beskikbaar. Die woonstel het ook lugversorging in die kombuis, leef- en eetarea en daar is plafonwaaiers in die kamers.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem en daar is ook 'n wassery in die kompleks. Umhlanga Rocks is een van die mees gesogte vakansiebestemmings in Suid-Afrika, maar behou steeds die unieke atmosfeer wat net 'n kusdorpie het. Lake St Lucia, 'n wêrelderfenisgebied, Umfolozi- en Hluhluwe Wildparke en die majestueuse Drakensberge is maklik bereikbaar vanaf Umhlanga Rocks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 202
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 The Shades het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang