Successfully reported

1401 Hibernian Towers

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,190.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat Gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Die woonstel maak gebruik van koopkrag. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf. Daar word R330 se waarde van elektrisiteit gelaai voor gaste se aankoms. Gaste vul self die addisionele elektrisiteit aan tydens verblyf, indien nodig.

Gaste ontvang 'n Gastebesprekingsvorm, Terme en Voorwaardes en Vrywaringsvorm om te voltooi en te onderteken voor aankoms.
Daar mag nie meer as 6 gaste op enige gegewe tyd in die woonstel oornag nie.
Geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste mag nie die badhanddoeke vir swemhanddoeke gebruik nie.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is. Die Strand is bekend vir die wind wat skielik sterk begin waai wat skade tot gevolg kan hê.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 08:00.
Gaste mag nie met natvoete in die hysbak klim nie.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor balkonreling gehang word nie.
Moet asb. geen kos, sigaret of enige items oor die balkonreling gooi nie.







Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode.

Nadat die bespreking bevestig is, sal gaste die vereiste dokumentasie ontvang, insluitend die Gasregistrasievorm, Vrywaringsvorm en Terme en Voorwaardes. Hierdie dokumente moet voltooi en terugbesorg word, saam met 'n afskrif van die gas se ID of paspoort.

Die woonstel gebruik 'n voorafbetaalde elektrisiteitstelsel. 'n Krediet van R300 word voor aankoms gelaai, en gaste sal verantwoordelik wees vir enige bykomende elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf.

Kinders onder die ouderdom van 12 moet vergesel en onder toesig van 'n ouer of voog wees terwyl hulle die speelarea en swembad gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hibernian Towers, 9 Kruger Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96d25c4162860258b5fae406769d98aab754e33e131c10c8012046f20c1186ab3003cce9b72be18b07070226e7d6f6f70526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Hibernian Towers 9 Kruger Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114105136055 18.822729533695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang