1402 Hibernian Towers
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die woonstel gebruik koopkrag. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteit tydens hul verblyf. Dit sal gelaai word vir gaste se aankoms, indien meer benodig word, moet dit deur die gaste bygevoeg word.
Nie meer as 6 gaste mag op enige gegewe tyd in die woonstel bly nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstel.
Gaste mag nie die badhanddoeke vir swemhanddoeke gebruik nie.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Die Strand is bekend vir die wind wat skielik sterk begin waai wat skade kan veroorsaak.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Gaste mag nie met nat voete by die hysbak ingaan nie.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor die balkonreling gehang word nie.
Gaste moet asb. nie kos, sigarette of enige items oor die balkonreling gooi nie.
Let asb. dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang