Successfully reported

1402 Ocean View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R720.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg.
Linne, badhanddoeke, volle DStv-pakket, koffie, tee, suiker, verromer, skottelgoedwasmiddel, een swart sak, 1 rol toiletpapier per badkamer, seep, sjampoe en room word voorsien met aankoms.
Daar is veilige parkeerplek in die gebou vir 1 voertuig.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar geen WiFi beskikbaar is nie.
Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke voorsien.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf. Vir gerief, sal daar ongeveer 100 eenhede elektrisiteit gelaai wees op die meterboks voor aankoms. Gaste vul die addisionele verbruik self aan.
Daar mag op enige gegewe tydperk nie meer as 2 gaste in die woonstel oornag nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Die badhanddoeke mag nie gebruik word as swemhanddoeke nie.
Alle vensters en deure moet asseblief toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Die Strand is bekend vir die wind wat skielik sterk begin waai en kan skade tot gevolg hê.
Geen geraas of harde musiek nie.
Geen geraas tussen 22:00 en 08:00 nie.
Geen nat voete in die hysbak nie.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor balkonrelings gehang word nie.
Moet asseblief geen kos, sigarette of enige items oor die balkonreling gooi nie.
Geen braaivleisvure of gasvure word op balkonne toegelaat nie. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area langs die swembad op die grondverdieping.
Neem asseblief kennis dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 36 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341867ba763e10b7cb1eeafe2c7e093f074a5705ba8fd8ef93f1f5b79c9854802fae06e8307a04f219f7451d914a7a0ad121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.124355296178 18.83169317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang