Successfully reported

15 President Street

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Dawie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

In 'n baie kort tyd lekker geslaap! Dankie Adam vir jou vriendelike ontvangs. Vriendelik ontvang, mooi ouer tipe huis met pragtige ou meubels en interessante studeerkamer met 'n wye spektrum boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag
4.8
Mei 2024

Alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly en sal definitief weer daar oornag. Almal het dit geniet. Dankie vir alles, Andre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Good. The place was clean; there are little things to fix.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2025

Oor die algemeen was die huis nie geskik vir kinders gedurende die winter nie. Ons het die akkommodasie bespreek vir oornagverblyf in Julie 2025. Ons groep het uit vier volwassenes en twee kinders bestaan (’n driejarige en ’n drie maande oue baba). Ons het gou besef dat die huis nie vir wintertoestande ingerig is nie. Daar was slegs dun komberse en los “comforters” beskikbaar — geen warm duvets of warmwatersakke nie. Die huis was ongelukkig ook nie toegerus om ’n kragonderbreking te kan hanteer nie, en ons is ook nie vooraf daarvan in kennis gestel nie. Daar is blykbaar gereelde, selfs daaglikse kragonderbrekings in Parys.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Adam
15 President Street
Hi Christiaan en familie. Ek is baie jammer dat julle nie bewus gemaak is van die 8 ekstra komberse in die gangkas nie. Ek is baie jammer vir Parys se load reduction. Een huis is 'n budgethuis vir families en groepe, so ons bied nie solar aan soos aangedui in ons profiel nie. Weereens baie jammer.

Jonathan M
1 nag Gesin met tieners
1.8
Jun 2025

Onaangenaam en onrustig. Nee. Fotos is baie vleiend. Moet voordeur skop om in te kom. Plafonne hang en sterk reuk van rook in die huis. Geen meet and greet nie. Huis het potensiaal, maar is baie oud en bietjie freaky.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Desiree B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Lekker gesellig. Vir die prys wat ons betaal het, was die plek aangenaam. Alles was skoon en netjies. Daar was selfs koffie en tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 332
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 332
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 332
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf685158a59a9969afe7ab812908c4ed76b81e0f57648b9393355ddc27080c188537a88506dfdda2fe27bd611e700bd25ca77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 332 per nag (plek vir 8) 6 5 1 4 15 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.8999522 27.452404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang