158 on Marlin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en dit moet asb. vooraf bespreek word. Laat weet ons asb. as jy van dit wil gebruik maak.
'n Skoonmaakfooi van R250 word gehef vir ekstra skoonmaakdienste indien nodig om bv. grimering uit te was, die kamer skoon maak of enige ander skoonmaakdienste.
Handontsmetmiddel word voorsien en mag nie uit die kamer verwyder word nie. Indien dit verwyder word, word 'n ekstra fooi van R50 gehef.
R250 word vir 'n ekstra gas in die slaapkamer vir 3 gehef.
Let asb. dat partytjies nie toegelaat word nie. Geen besoekers word na 18:00 toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 21:00 en 07:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Marlin Drive, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang