Successfully reported

15th on Carson

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cornemari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige, netjiese en skoon bestemming. Baie lekker gebly en hartlik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie gemaklik en mooi, en al die gaste het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Die Espresso masjien in die kamer by die swembad het nie gewerk nie. Parkering met 3 karavane was bietjie moeilik. DSTV in een agterste kamer het nie gewerk nie. Boonste is bloot sodat eienaars weet om aandag te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
15th on Carson
Baie dankie, Susan. Sal dit regtig waardeer het as jy dit onder my aandag gebring het tydens julle verblyf; sou dit met graagte dadelik uitgesorteer het. Groete

Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies en privaat. Baie lekker gebly, dekor baie warm en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boipelo M
1 nag
5.0
Jun 2025

Beautiful. Comfortable. Would definitely come back. Having to find accommodation at the 11th hour, I am so glad I ran into Wynand's place. The home is beautiful, in a safe area and close to the shops and gym. Wynand was so thoughtful (i.e. ensuring the room is warm prior to my arrival). A coffee station and small bar fridge are also available in the room. This is definitely good value for money with great service. I am looking forward to staying sometime in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

5-ster verblyf, rustig en snoes. 15th On Carson was 'n 5-ster verblyf gewees. Die kamer was regtig mooi en ruim. Die eienaar se diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wynand en Thinus het baie moeite gedoen met ons. Ons sal hulle weer sien. Baie lekker gebly. Stylvolle en mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige kamer, vriendelike gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Exceptional hospitality, attention to detail, and a stunning pool. We were thoroughly impressed by the exceptional hospitality we received from Wynand. The attention to detail made us feel incredibly welcome and right at home. The recently upgraded swimming pool is even better than depicted in the photos—an absolute highlight! We highly recommend a stay at 15th on Carson to anyone visiting Ceres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Vriendelike, gasvrye gasheer, baie mooi en gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c978bdc3b6e913ac156e9f634af148a1ed0a749fe59309c88cd77aca48cec30b0e0c4d727a1345eff8620a49ce96413b3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 15 Carson Road Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.367136 19.299582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang