16 Flame @ Supertubes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 Flame @ Supertubes is in 'n doodloopstraat in Ferreira Town, Jeffreysbaai, net 100 m van die strand af geleë.
Gaste het 'n keuse om die ateljeewoonstel of die luukse kamer te bespreek wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die oopplan-eenhede met lugversorging is ingerig met 'n dubbel- of koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer. Die eenhede is nie toegerus met TV's nie, maar WiFi-toegang is beskikbaar. Die gastehuis gebruik sonpanele en word nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geraak nie.
Die ateljeewoonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n klein stoof, 'n braaipan en 'n yskas, en 'n Weber-braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die luukse kamer op die eerste verdieping het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop op 'n sonnige dek wat oor die tuin uitkyk.
Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai-branderplankry- of skulpmuseum besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 16 Flame @ Supertubes het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang