16 Flame @ Supertubes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 Flame @ Supertubes is in 'n doodloopstraat in Ferreira, Jeffreysbaai geleë net 100 m vanaf die strand.
Gaste het 'n keuse tussen die Ateljee Woonstel en die Luxury Room wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie oopplan-eenhede het lugversorging, dubbel- of koningingrootte-beddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Daar is nie TV's nie, maar wel WiFi. Die gastehuis maak gebruik van sonpanele en word nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geaffekteer nie.
Die Ateljee-woonstel het 'n volledige kombuis met 'n stofie, 'n braaipan, yskas en 'n Weber-braai.
Die Luukse Kamer is op die eerste verdieping en het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegrus is. Die eenheid het ook 'n sondek wat 'n uitsig oor die tuin het.
Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkelduik, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en gholf aan. Gaste kan ook die Jeffreys Bay Surf of Shell Museum besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 16 Flame @ Supertubes het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang