16 Park
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Park Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 Park bied knus verblyf op die eienaar se eiendom in Bellville.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke lei vanaf die kombuis, en die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Tygervallei-winkelsentrum 4.7 km weg en die Bellville Gholfklub is 8 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 16 Park Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 Park het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Park Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang