Successfully reported
+22

16 Perlemoendraai Beach House

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Perlemoendraai, Moeries Bay, Jacob's Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike witgekalkte huis is op die strand in Moeriesbaai, 1 van die klein baaitjies van Jakobsbaai, aan die Weskus geleë. Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en gerieflik.

Die eenheid beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping, met 'n tussendeur. Elkeen van hierdie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die slaapsaal-solderkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, wat perfek is vir 'n gesin van 4, of 2 volwassenes. Die solderarea het 'n aparte stort en toilet asook sy eie balkon.

Bo-op die motorhuis is nog 'n en suite-slaapkamer, met 'n koninggrootte-bed, koffiehoekie en yskassie, stort en aparte toilet. Hierdie kamer het ook 'n lieflike see-uitsig en het 'n aparte ingang vanaf die binnehofarea.

Die moderne oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en 'n ingeboude waterfilter. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien/droër in die opwaskamer. Die gemaklike leefarea het 'n binne-kaggel.

Van die leefarea af lei 'n ruim stoep waar gaste die wonderlike uitsigte kan geniet, in die hangmat met 'n boek kan ontspan of 'n paar treë af na die strand en getypoel kan neem. Daar is 'n Fluid-kano beskikbaar vir gaste om van gebruik te maak. Gaste moet eie vuurmaakhout saambring vir 'n braai, of 'n binnevuur maak.

Neem asseblief kennis dat daar geen televisie in die huis is nie, ook nie Wi-Fi nie.

Ontspanningsgeriewe en doendinge in die omliggende area sluit fietsryroetes, stap- en hardlooproetes, visvang, kreefvisvang - slegs in seisoen, en roeibranderry op die baai in. Van Augustus tot September is dit blomtyd in Jakobsbaai wat moontlik die bes versteekte geheim aan die Weskus is. Daar is 'n verskeidenheid restaurante naby Jacobsbaai beskikbaar en die Weskus Mall is net 12 km weg, geleë in Vredenburg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Linda W
Saam met vriende
5.0
Gemaklik en rustig. Ons het baie lekker gebly in 16 Perlemoendraai. Die huis slaap 8 mense gemaklik.
Aug 2025
Stephanie E
Gesin met klein kinders
5.0
Loved it. Close to the beach and everything, and more available there. Absolutely stunning, and we loved our stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Zanda S
Gesin met tieners
5.0
Rustig, pragtig en salig! Ons het weereens baie lekker gebly in hierdie fantastiese seehuis met die mooiste ligging.
Mei 2025
Janelle V
5.0
Wens ons kon langer bly! Wat 'n fantastiese huis! Ons het só lekker gekuier. Stunning uitsig. Ons het dit baie gelukkig getref met die weer, maar dit ...
Sien meer
Apr 2025
Philip J
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Great view and the house was very neat and had everything to make a wonderful breakaway. The fact that there is no TV makes ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 16 Perlemoendraai, Moeries Bay, Jacob's Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 Perlemoendraai Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Perlemoendraai, Moeries Bay, Jacob's Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2QwMmFjLTI0MDQtNGZhOS05M2Q2LTY1YWFlMDU1NDg5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 75 5 1 5 16 Perlemoendraai Moeries Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.980379977513 17.885140050272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang