Successfully reported

163 Waterkant Street

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gratis WiFi-data is beskikbaar, maar is onderhewig aan beskikbaarheid.

'n Besprekingsvorm sal gestuur word en moet volledig ingevul word sodat 3DSecure-betalingskakel vir die breekskade gestuur kan word om die bespreking te bevestig.

Die volle betaling word voor inklok vereis, sien die betaalproses en kansellasiebepalings wat in die besprekingsvorm verskaf word.

'n Administrasiefooi van R400 is betaalbaar indien gaste meer as 30 dae voor aankoms kanselleer en sal van die deposito afgetrek word.

Laat-inklokfooie is van toepassing indien die inklok buite normale ontvangs-ure is.

Die terugbetaalbare eiendomsekuriteitsdeposito moet 7 dae voor aankoms betaal word, kontak asb. die verblyf vir betalingsopsies.

Let asb. dat die verblyf vereis dat die ID's van alle gaste voor die inklokdatum verskaf moet word.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito word binne 7 dae na die uitklokdatum betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c575c9246b4ed12540dbce975b2f6a59081df79bc83e25e04e6b46fff6b0595b197958ddccc00e7c1a7354d48ae1f2c7c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 163 Waterkant Street Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.91536893625 18.416500845404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang