17 Ocean Gardens
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook nie in woonstel nie asseblief.
Moet asseblief nie enige kos buite yskas los wanneer jy vertrek nie.
Skakel asseblief die ligte en plafonwaaiers af wanneer jy vertrek.
Maak asseblief seker dat die balkondeur toe en gesluit is wanneer jy vertrek.
Moet asseblief nie vergeet om sleutels aan die opsigter terug te gee wanneer jy vertrek nie.
Wi-Fi is nie beskikbaar nie, maar internettoegang tot Netflix word voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 522 Bidstone Road, 17 Ocean Gardens, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang