Bikini Beach Holiday Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Bikini Beach Holiday Home
- Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis.
Die huurder moet 'n kontrak met al die reëls teken voordat hy die huis binnegaan.
Beddengoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
'n Eenmalige skoonmaakfooi vir die vertrek sal by die finale faktuur ingesluit word. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linneverandering, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.
As u addisionele skoonmaak tydens u verblyf wil reël, op u eie koste, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis.
Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.
'n Geldige identiteitsdokument sal met inklok versoek word en 'n gastekontrak sal geteken word.
Nie meer as die aantal mense wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.
Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.
Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.
Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade wat tydens u verblyf plaasvind.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 171 Beach Road, Gordons Bay, Cape Town, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang