Successfully reported
+24

Chianti Sunninghill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwkop Road 39, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Vanaf R625 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chianti Sunninghill bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sunninghill, Sandton. Ideaal geskik vir sakereisigers of paartjies, bied hierdie eenheid rustige uitsigte oor welige, boomryke tuine en noordelike Johannesburg.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied veilige parkering op die perseel en toegang tot 'n seisoenale buitelug swembad. Die woonstel het 'n sentrale ligging, naby sakekerns en geriewe, wat die ideale basis is vir 'n gemaklike verblyf in Sandton.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jason Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 15

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Leeuwkop Road 39, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 625
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 625
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwkop Road 39, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250da1992cc774c451534e27f0f41cb1c92c083e3f26583b3066197ef853514d5e22775784dea5e8e989353902d1aebf7280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag, vir 2 mense Leeuwkop Road 39 Sunninghill 2157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.0302392 28.0628086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang