18 Le Paradis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
18 Le Paradis is op die eerste verdieping en bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie Ballito.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n stoof, kookplaat, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetegerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na die leefarea met 'n etenstafel en gemaklike banke voor 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die sitarea lei na 'n balkon met meubels en 'n uitsig oor die see.
Gaste het 'n hulle eie privaat ingang en veilige parkeerplek in 2 toesluitmotorhuise. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en kinderswembad wat gaste kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang