18 Manzini Chalets
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R395.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode, maak asb. van die stoep gebruik.
Geen harde musiek nie.
Geen besoekers mag oornag bly nie.
Vervang asb. enige gebreekte goedere voor uitklok.
Die eenheid sal skoon wees wanneer gaste aankom. Indien ekstra skoonmaakdienste benodig word tydens die bespreking, kan dit teen ekstra koste gereël word.
Die ape maak amok. Hou asb. die deure en vesnters van die eenheid toe wanneer die eenheid verlaat word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckensie Street, Unit 18 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3935, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang