Successfully reported
+33

180degrees @ Outeniqua

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 930 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 2 van die kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spabad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n patio, 'n braaier en 'n dubbel motorhuis.

Gaste kan onder andere uitsien na visvang, voëlkyk, roei, swem, snorkel, staproetes, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ree-ann M
Besigheidsreis
5.0
A 2 week work stay, a blissful home away from home. It was lovely. Kitted out with everything we needed or could possibly want.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Aubrichious H
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful. Neat. Nice view. Perfect for a family vacation with kids. Best weekend ever. The house was just perfect. The view was stunni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Malinda T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en ontspanne. Met die see voor jou! Pragtige uitsig met veilige parkering. Jou troeteldier ook veilig en kan nie uit nie. Huis gerieflik met...
Sien meer
Feb 2025
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig! Die huis het alles en nog meer wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Die uitsig is asemrowend en dit was heerlik om rust...
Sien meer
Feb 2025
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel 180 ten sterkste aan. Ons tweede kuier hier was net so lekker as die eerste. Dit is net onmoontlik om nie hier lekker te kuier nie. Luuks en...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 180degrees @ Outeniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 930
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 930
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 930
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang