Successfully reported

Nineteen Beach Road

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R150.00 per bespreking
Prys sluit in
Kamer 1 - Premium Koning
Rates displayed are on a room only basis.
Room 2 - Premium Ground Floor - Queen
Rates displayed are on a room only basis.
Kamer 3
Slegs verblyf
Kamer 5 en 6
Slegs verblyf
Kamer 7 en 8
Slegs verblyf
Room 10
Slegs verblyf
Room 8 - Comfort Room
Rates displayed are on a room-only basis.
Room 11 - Courtyard Suite
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls

Rook is nie binnenshuis, in kamers of op balkonne toegelaat nie. 'n Aangewese rookarea is beskikbaar by die ingeboude bankie op die voorste patio.

Stiltye: Beperk asseblief geraas tot 'n minimum na 21:00 om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

Besoekers is welkom, maar mag slegs in die voorportaalarea bly. Alle besoekers moet teen 21:00 vertrek. Wees asseblief bedagsaam teenoor gaste in die huis wanneer u besoekers ontvang.

Meubels en toerusting: Alle items bly die eiendom van Nineteen Beach Rd en mag nie verwyder of misbruik word nie.

CCTV is in plek in gemeenskaplike areas vir die veiligheid van alle gaste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Beach Road, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf384512556e94058c772626909a4ff648b77bcb5f501d2e37e8f0ec837a710c3ac2589e31df8bf398bab27f6b8411c8f34c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 19 Beach Road Melkbosstrand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.729909 18.438282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang