19 Casablanca Beach Penthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 
                            Rates displayed are on a self-catering basis.
 
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Rook is nie in die woonstel toegelaat nie.
Gaste het toegang tot die motorhuis vir 19 Casablanca en een oop parkeerplek.
Die eiendom akkommodeer nie studente, vakansiegangers of matrikulante sonder voortdurende ouerlike toesig nie.
Gaste moet al hul eie verbruiksgoedere voorsien.
Maak asseblief seker dat volledige rekeningbesonderhede vir die terugbetaling van die breekskadedeposito aan die gasheer verskaf word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 98 Compensation Beach Road, 19 Casablanca, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang