19 on Robyn
Beskrywing
Die Nest is 'n bekoorlike, vrystaande selfsorg-eenheid wat privaatheid en 'n rustige uitsig oor die tuin bied. Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, bied die eenheid slaapplek vir 1 gas op 'n enkelbed en is toegerus met 'n klerekas, 'n klein tafeltjie en 2 stoele. Alhoewel kompak, bied Die Nest alles wat nodig is vir 'n gemaklike kort verblyf, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas, kombuiswasbak en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen besoekers word in die gastekamers toegelaat nie.
'n Kontinentale ontbyt en aandete is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Besprekings vir maaltye moet daagliks voor 16:00 gemaak word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Aviary is deel van die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n volle en suite-badkamer, lessenaar, gemakstoel, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
Kamer
Huisreëls
Geen besoekers word in die gastekamers toegelaat nie.
'n Kontinentale ontbyt en aandete is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Besprekings vir maaltye moet daagliks voor 16:00 gemaak word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Robyn Road, Langeberg Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang