Successfully reported

196 Hermanus Beach Club

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Chantel T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dit was rustig en 'n lekker familie wegbreek naweek. Die plekkie was net reg vir ons wegbreek naweek. Naby die Clubhouse vir die kinders en die see-uitsig was asemrowend. Om elke oggend met daardie uitsig wakker te word, is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikoleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige plek, beeldskone uitsig. Ons het dit baie geniet. Pragtige plek en sal enige tyd weer terugkom. Vir ons gesin van 5 was dit baie bekostigbaar en dit is soms moeilik vir ons om iets te kry wat by ons sak pas. Die arkade was 'n groot pluspunt vir ons kinders, want dit is iets wat hulle nog nooit ervaar het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasmagories. Dit was fantasties. Ons het elke oomblik geniet. Die see uitsig was die hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Keep up the good work. Wat vir ons lekker was, was die mooi uitkyk op die see en baie vriendelike mense ontmoet. Regtig waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

I would definitely book again. Shout out to Monique for being such a lovely host. We had a great time. Everything was clean and well put together. The views were the highlight of our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Awesome. Cannot find fault with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liedie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker en rustig. Verblyf was fantasties en baie veilig. Dit was ons eerste keer, maar beslis nie ons laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome verby, net te kort. Die eenheid was netjies, en daar was baie speletjies om te speel. Ongelukkig het dit gereën so ons kon nie die klub se fasiliteite gebruik nie, maar daar was baie lekker warm komberse en die uitsig oor die see was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Great! Awesome! We as a family loved the place and the stay was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francios F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie fantasties. Dit was definitief fantasties om by 196 te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Unit 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed474b962ca2479a2b564b3c9e47f709cdc7b590355cc23f52fa55ae39f0b93f69ff9ca7da82ff2c22062d91ee6451f5a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Church Street Unit 196 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436688779428 19.216079163666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang