Successfully reported
+28

19B Cape on Popham

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Popham St, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie kontemporêre eenslaapkamerwoonstel in Blouberg bied moderne gerief, net 5 minute se stap van die strand af.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na 'n lieflike balkon met gedeeltelike uitsigte oor Tafelberg, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of te ontspan met 'n glas wyn na 'n lang dag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 21 Popham St, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Popham St, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04dd404b04414de9fe1dd346b571583595ffc9e2fd95bebe231efe9937d5589e932b2fc140e57c2b9360dd3e385ac7cdeb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 21 Popham St Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82387638008 18.483988821506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang