Successfully reported

19B Cape on Popham

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R675.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die meeste woonstelle toegerus is met betaal-soos-jy-gaan elektrisiteits- en watermeters. Om 'n gemaklike verblyf te verseker, is elke eenheid ruim vooraf gelaai met 'n gemiddelde gebruikstoelae vir 'n klein gesin.
Vir verblyf van 7 dae of langer, moet gaste moontlik addisionele eenhede vir elektrisiteit of water koop. Hierdie beleid bevorder verantwoordelike verbruik en help om kostes hanteerbaar te hou vir beide gaste en eiendomseienaars.

Bykomende skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar tydens u verblyf teen 'n addisionele koste.

Ongeregistreerde gaste of besoekers word nie toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.

Stiltye is van 21:00 tot 09:00, en gaste word versoek om te alle tye bedagsaam te wees.

Sleutels mag slegs aan die besprekinghouer oorhandig word.

Wasgoed en handdoeke mag nie op balkonne gehang word nie.

Rook en die gebruik van dwelms of enige ander stowwe is streng verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Enige oortreding sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en kan addisionele skoonmaak- of skadefooie tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Popham St, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04dd404b04414de9fe1dd346b571583595ffc9e2fd95bebe231efe9937d5589e932b2fc140e57c2b9360dd3e385ac7cdeb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 21 Popham St Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82387638008 18.483988821506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang