Successfully reported
+14

2 Middedorp at the Majestic Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road Kalk Bay, Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village, op die Hoofweg in Kalkbaai, stapafstand vanaf die Kalkbaai-hawe.

Dié meenthuis met 2 slaapkamers het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat saamgestoot is. Albei badkamers is en suite met 'n stort en bad. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en 'n ruim sitkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV, vanwaar gaste toegang tot hul eie verskeie aanlynstroomrekeninge kan kry. Die woonstel het onbeperkte Wi-Fi.

Die meenthuis beskik ook oor 'n lieflike klein agterplaas. 'n Veilige parkeerplek is aan die eenheid toegewys en die dorpie het 'n 24-uur-sekuriteitstelsel in plek. 'n Rugsteunkragopwekker verskaf krag aan die verblyf en daarom word die dorpie nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road Kalk Bay, Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road Kalk Bay, Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmN2U3MTUzLTU2M2QtNDZjZi05YTNmLTMyOGIzZDZjNTMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) 124 Main Road Kalk Bay Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.1269266 18.4485454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang