Successfully reported

2Oceans Apartments

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Studio 1
Rates displayed are on a self-catering basis.
Studio 2
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Gaste maak van die swembad op eie risiko gebruik.
Geen swembadskoonmakers of -pype mag uit die water gehaal word nie. Moet asb. nie bierdoppies in die water gooi nie aangesien dit die vloer krap en die skoonmaaktoerusting kan beskadig.
Geen harde musiek en geraas.
Gaste mag nie besoekers van buite ontvang nie.
Indien items in die huis skade opdien of ernstig vuil gemaak word, sal die deposito gebruik word om dié items te vervang en skoon te maak.
Handdoeke vir een week word voorsien en die beddegoed sal elke 2 weke vervang word.
Hou asb. die woonstel skoon en netjies.
Maak asb. die braaigereedskap skoon nadat dit gebruik is en neem enige vullis na die swart drom aan die voorkant van die huis.
Handdoeke, kussings, komberse en beddegoed mag nie buite die woonstel gebruik word nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag net in die tuin rook.
'n Wasgoeddiens kan voorsien word.
Lughawependeldienste, toere en karverhuring kan gereël word.
Die verblyf het sonpanele, batterye, 'n omsetter en 24 uur-sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Dhow Street, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf17d0787103d35af411b8932a291e98b8c56f11525c8055e6d05bff30ebf9cf8a3d73ad2459c7a5b6f227b7a5b573fca0f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 Dhow Street Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12146 18.39356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang