201 Hexrivier
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Om enige teleurstelling te voorkom, neem asseblief kennis dat troeteldiere en matriekvakansie-/studentegroepe nie toegelaat word nie. Indien jy enige vrae het of hulp nodig het, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie.
Maak asseblief seker dat jy badhanddoeke, lyfwas en sjampoe, swemhanddoeke en enige skoonmaakmiddels wat jy nodig mag hê saambring. Ekstra toiletpapier word nie voorsien nie. Neem asseblief kennis dat Sunlight-seep en skottelgoedwasserpeule ook voorsien word.
Rook word nie toegelaat nie.
Wi-Fi Wagwoord: Vakansietyd!
Onthou om enige handdoeke of klere by die wasgoedlyn of tuimeldroër af te haal voordat jy vertrek. Ons hoop jy het lekker gebly en wens jou veilige reis toe!
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje Avenue, 201 La Gare Hexrivier, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang