202 Point Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Skoonmaakpersoneel is tussen 11:00 vm en 14:00 beskikbaar om die eenhede op te ruim. Neem asb. kennis dat as gaste hul woonstel daagliks wil laat opruim, moet dit versoek word. Hierdie diens is nie teen 'n ekstra koste nie.
- Met inkloktyd sal die instansie gaste van basiese geriewe voorsien, sodra dit opraak sal daar van jou verwag word om dit op eie koste aan te vul.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Signal Road, 202 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang