Successfully reported
+14

203 Hermanus Beach Club

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

203 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë, geleë aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Die volledig gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping geleë en bied pragtige uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en maak oop op die balkon wat 'n gasbraai en lieflike see-uitsigte het. Ongelukkig het die eenheid geen Wi-Fi nie.

Die kompleks spog met toegang tot die strandfront en bied ook 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, muurbalbaan, gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n vermaakkamer en 24-uur-sekuriteit met kamera-toesig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 203 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5v73qLQciSKdOACDcCCJVPE3zqIr6Zq4MKvP4Nz0Yd9H0tX3Xe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 19 5 1 4 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.436609590353 19.215337935186
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang