205 Zebula
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebula Golf Estate & Spa, Farm No 534, KQ, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
205 Zebula is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom op die hoogste punt van die Morkels-rif, met 'n unieke ligging en spog met waarskynlik Zebula se beste uitsig sover die oog kan sien.
Hierdie huis met 4 slaapkamers, tesame met 'n kothuis met 2 slaapkamers, beskik oor 'n uitstekende groot swembad en buite-onthaalarea, wat absolute privaatheid en 'n ideale omgewing bied vir gesins- en vriendevakansies. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het koninggrootte-beddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die 2 slaapkamers in die kothuis is elk ingerig met twee enkelbeddens en het en suite-badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofhuis en die kothuis het 'n kombuis, toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye geniet en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en knus kaggels. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis maak oop na 'n klein patio met buitesitplek. Die stapeldeure van die hoofhuis maak oop na 'n lieflike patio met buite-eetplek en gaste het toegang tot die sprankelende swembad.
Zebula Gholflandgoed bied verskeie noemenswaardige geriewe, insluitend 'n uitsonderlike gholfervaring op 'n Peter Matkovitch-ontwerpte baan, verskeie eetplekke en 'n spa. Daarbenewens kan gaste ook die Olifantreservaat besoek wat 2 km weg geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 243
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Zebula Golf Estate & Spa, Farm No 534, KQ, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink 205 Zebula het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebula Golf Estate & Spa, Farm No 534, KQ, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang