Successfully reported

21 Dunes Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wens ons kon langer bly! Heerlik doodstil, pragtig in die Kalahari!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die Kalahari is goed vir die siel! Ons het heerlik gerus by 21 Dunes se gerieflike self-catering chalet. Smaakvol gemeubileer wat pas by die omgewing. Lekker skaaptjoppies (wat ons gekoop het op die plaas) gebraai. Was ook heerlik om op die plaas rond te ry en die trop gemsbokke te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
21 Dunes Lodge
Baie dankie Elaine

Susan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Gerieflike kampplek met wonderlike geriewe. Dit was heerlik in die pragtige natuur. Die gasvrou is dierbaar en wil graag help waar sy kan. Het skaapvleis by haar gekoop en die lekkerste wat ons in 'n lang tyd geëet het en ook teen 'n baie goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Die blyplek het alles wat jy nodig het, en is goed ingerig en is alles van goeie gehalte. Die area is pragtig en die eienaars is ook baie gasvry. Ek sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie mooi omgewing en mooi, netjiese blyplek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlike rooiduine kamp ervaring met al die nodige basiese kamp dinge. Ons het heerlik gekamp. Die rustigheid en afwesigheid van ander kampeerders in die nabye was 'n bonus. Die tent se sykante wat gesak kan word om die wind te tem, was baie welkom. Ons het die naggeluidjies en skouspel van die sterrehemel waardeer. Ons bid vir reën dat die wuivende geelgras kan groei wat alles nog mooier sal laat lyk en verligting bring vir die diere en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux V
1 nag
5.0
Jan 2024

Peaceful, energising, awe-inspiring surrounds. This was the best way to experience the magical Kalahari. Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
21 Dunes Lodge
Baie dankie Le Roux vir die wonderlike resensie, jy is altyd welkom by 21 Dunes Campsite. Groete Andre

Marilize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skitterende kampfasiliteit in uitstekende ligging. 21 Dunes is 'n pragtige kamp in die hart van die mooiste Kalahari. Baie goed uitgedink en toegerus met alles wat jy nodig het. Sonkrag, 'n effektiewe donkie, lekker groot badkamer, kombuisarea met 'n stoep met blindings vir wind en son. Asemrowende sonsopkoms en -ondergang. Sit hierdie plekkie beslis op jou roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker. Ons het ons verblyf baie geniet, jammer dit was so kort. Sal verseker weer daar oorbly as ons weer deur Namibië toer. Debbie, ons gasvrou, is 'n vrou uit een stuk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Gemsbok 305, 40 km from Aranos, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bc5d6905e9b268ee50b7bbb70d1cefc20ce61b8abc015ad7dd3e093d460e74d53522c890126ee20f19e49b02bc752975ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Plaas Gemsbok 305 40 km from Aranos Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.319500355749 18.847815064116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang