Successfully reported
+33

210 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie woonstel op die boonste verdieping is geleë in die Eden on the Bay-woonstelblok in die skilderagtige Bloubergstrand, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

210 Eden on the Bay is 'n bekoorlike 2-slaapkamer-eenheid wat onderskeidelik ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die tweede slaapkamer gebruik maak van die gastebadkamer met net 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kombuis vloei na die sitkamer, kompleet met 'n eetkamerstel, gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot stromingsdienste. Daar word van gaste vereis om hul eie aanmeldbesonderhede vir hul stromingsdienste te gebruik. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Die skuifdeure van die sitkamer maak oop na 'n balkon met sitplek buite. Gaste kry ondergrondse parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 210 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe31bc5b9adfb0ae90c9bb9a90dd0faa859a6cc1703454ffd4fcdffebda9e0b13a53acdc6d9eb31a2d938eb8b2100a347624a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Otto Du Plesis Drive Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792123694354 18.457367826389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang