210 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie woonstel op die boonste verdieping is in die Eden on the Bay-woonstelblok in die skilderagtige Bloubergstrand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
210 Eden on the Bay is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en gaste in die tweede slaapkamer gebruik die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met 'n eetenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Gaste moet hul eie rekeningbesonderhede gebruik. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure van die sitarea maak oop na 'n balkon met sitplek. Ondergrondse parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 210 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang