Successfully reported
+19

212 On Main

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Main Road, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

212 On Main is geleë in die kusdorp Agulhas, op die suidelikste punt van Afrika. Dit is die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas-vuurtoring en die suidelikste punt van Afrika. Die eiendom is 200 m van die strand af geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die see.

Hierdie woonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer plus 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Beide slaapkamers het toegang tot 'n balkon met pragtige uitsigte oor die see. 'n Derde klein slaapkamer met 'n enkelbed kan slegs op versoek voorsien word.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea waarin die kombuis, eetkamer en sitkamer geleë is. Die sitarea het 'n TV met volle DStv-kanale sowel as 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met yskaste-vrieskaste, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ook 'n pooltafel.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetkamerstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marcia V
Gesin met tieners
5.0
Die beste. Alles is net soos hulle dit beskryf, dus die beste plek ooit.
Sep 2025
Jolene C
Gesin met tieners
5.0
Awesome! We had a great stay at 212 On Main, beautiful area with some unforgettable views. Just the getaway our family needed! Thank yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Moira E
Gesin met tieners
5.0
Net die wegbreek wat ons nodig gehad het, gaan beslis weer daar bly. Die akkommodasie was eersteklas, vriendelike egpaar, sien julle gou weer, dankie ...
Sien meer
Sep 2024
Barbara P
Saam met vriende
5.0
Beslis weer 'n besoek werd. Julle het 'n juweel met 'n asemrowende uitsig oor die see en lighuis. Dankie vir julle gasvryheid. Ons kom definitief weer...
Sien meer
Sep 2024
Theunis D
5.0
Rus, vrede en see. Dit was presies wat ons gesoek het. Rus en vrede, stilte en see! Die eenheid was ten volle toegerus, baie netjies en skoon. Baie ge...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 212 Main Road, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 212 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Main Road, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARd4R0QI7B5fDvemnWW9nZWHqboGXEkEmugr8iVW2fIqEyPTiFC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense 21 5 1 5 212 Main Road L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827993245407 20.009836601223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang