212 On Main
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 212 Main Road, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
212 On Main is geleë in die kusdorp Agulhas, op die suidelikste punt van Afrika. Dit is die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas-vuurtoring en die suidelikste punt van Afrika. Die eiendom is 200 m van die strand af geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die see.
Hierdie woonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer plus 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Beide slaapkamers het toegang tot 'n balkon met pragtige uitsigte oor die see. 'n Derde klein slaapkamer met 'n enkelbed kan slegs op versoek voorsien word.
Die woonstel het 'n oopplan-leefarea waarin die kombuis, eetkamer en sitkamer geleë is. Die sitarea het 'n TV met volle DStv-kanale sowel as 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met yskaste-vrieskaste, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ook 'n pooltafel.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetkamerstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 212 Main Road, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 212 On Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 212 Main Road, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang