Successfully reported

219 on Basden

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Donovan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gerus. Het dit geniet. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die gasheer het tot laat vir ons gewag. Ons sien hulle weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Bekostigbaar en genoegsaam. Ja, ons was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Excellent. Lovely place, definitely value for money, very clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar bespreek. Was skoon en netjies en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker, sal definitief weer bespreek as ons in Pretoria moet oornag. Die eenhede is netjies en goed ingerig vir wat ons nodig gehad het. Baie stil area en ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie goeie waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld, sal weer gebruik, het reeds 'n vorige keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Oornag vir hospitaal vir die volgende oggend vroeg. Baie rustig, skoon en veilig. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gerieflik vir net oorslaap en weer ry. Die sjokolade op die bed was 'n welkom verrassing op blyplekke wat gewoonlik vir die goeie waarde net amper niks bied nie. Die stort se druk is groot en die meubels is basies, skoon en nuut. Daar is ook 'n vol kombuis met plek om kos te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans H
1 nag
5.0
Jul 2025

Ek sal weer van julle gebruik maak. Ek het lekker gebly, net jammer die bure was bietjie raserig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang