Successfully reported
+52

219 on Basden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

219 on Basden het 2 selfsorg-eenhede met 'n aparte ingang in die hartjie van Centurion.

Eenheid 7 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuisie en -eetarea, asook 'n badkamer.

Hierdie verblyf is naby Unitas Hospitaal en Centurion Mall, waar gaste verskeie winkels kan verken, is slegs 3,7 km vanaf die verblyf. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Donovan V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Het dit geniet. Lekker rustig.
Okt 2025
Elbie D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die gasheer het tot laat vir ons gewag. Ons sien hulle weer binnekort.
Okt 2025
Shirley K
Gesin met tieners
5.0
Bekostigbaar en genoegsaam. Ja, ons was vriendelik verwelkom.
Sep 2025
Zonika V
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Lovely place, definitely value for money, very clean and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Petrus P
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief weer daar bespreek. Was skoon en netjies en sentraal.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
  • Gaste dink 219 on Basden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang