23 On Marine Drive
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asseblief daarvan weerhou om harde geluide tussen 22:00 en 07:00 en op Sondae te maak.
Vuurwerke is streng verbode.
Braaigeriewe is nie by die woonstel self beskikbaar nie, maar is toeganklik om die meer binne die landgoed.
Gaste word versoek om die water spaarsamig te gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 23 Marine Drive, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang