Successfully reported
+32

23 Wawiel Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Mopanie Street, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

23 Wawiel Gastehuis is op 'n veilige landgoed sowat 2 km buite Orkney geleë. Die kompleks skuil op die oewer van die Vaalrivier en bied rustige verblyf wat deur die natuur omring word.

Verblyf word gebied in die selfsorg-hoofhuis of die oornag-eenheid met verhit-en-eetgeriewe op die boonste verdieping. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het lugversorging beskikbaar op aanvraag en teen ekstra koste.

Aktiwiteite en besienswaardighede in Orkney sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, die Orkney-gholfklub en die Barberspan-voëlreservaat in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gary D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasties en 'n mooi uitsig. Dit was fantasties. Die blyplek was netjies, vriendelike eienaars is awesome mense. Hul het ons met alles gehelp...
Sien meer
Okt 2025
Ralph R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was very nice and calm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Alfred K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en ligging is veilig. Ek het dit baie geniet, die gasheer was baie goed, baie manierlik, hulle gee regtig om vir hul gaste en ook hul veil...
Sien meer
Aug 2025
Edward S
Saam met vriende
5.0
Great. Nice plek, maar die 2 beddens in die spaar kamer is baie klein en ongemaklik.
Mrt 2025
Leanne P
Gesin met tieners
5.0
Friendly owners, neat, solar run when load shedding, enough fans and aircon. Thanks to the owners, we very much enjoyed our stay at Waw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 23 Mopanie Street, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Gaste dink 23 Wawiel Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Mopanie Street, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ebbb764ad970f15282a6171ae69f1f72b536e10fa95b9b1d5be7af66bbfc87e00c536cb0a6e0a6bb3bd3f033b294ad89af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 23 Mopanie Street Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.982587926337 26.70471807365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang