236 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
236 Eden on the Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand wat dit die ideale wegbreek maak vir diegene wat die goue sand en sonnige dae langs die see geniet.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof.
Die aangrensende oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak. Gratis WiFi en veilige parkeerplek binne die kompleks is beskikbaar.
Daar is 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe in die kompleks. Boonop is die kompleks ongeveer 20 km vanaf Kaapstad se middestad, en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 104
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 236 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang