Successfully reported

23A Pastorie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R2,823.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word versoek om by die gespesifiseerde uitkloktyd te hou om die skoonmaakspan genoeg tyd te gee om vir die volgende gaste voor te berei.
Die aantal gaste in die bespreking is die maksimum wat toegelaat word en die bestuurder mag dit nagaan. Daar word van gaste verwag om die huis skoon te hou, skottelgoed te was, die asbliksak uit te haal en nat handdoeke op te hang om droog te word. Op die laaste dag moet vullissakke in die aangewese area geplaas word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste mag buite rook deur die voorsiende asbakkies te gebruik en moet op verantwoordelike wyse van sigaretstompies ontslae raak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit deur die eienaar goedgekeur word. Stilte is van 22:00 tot 08:00 en gaste word gevra om geraas tot 'n minimum te beperk om die bure te respekteer.
Gaste moet die verblyf goed versorg en enige skade aan die bestuurder rapporteer.
'n Sekuriteitsdeposito word gehou vir vervangings indien nodig. Basiese geriewe word voorsien en gaste is verantwoordelik vir die aankoop van bykomende items tydens hul verblyf.
Parkeerplek is gewoonlik voor die huis, tensy daar anders gereël word, en motorhuise is nie beskikbaar nie.
WiFi-besonderhede sal voorsien word en DStv sal geaktiveer word indien beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 046
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 046
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 6 046
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    8 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23A Pastorie Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa088c612481a68e38734cc09e0c4fa7e10ddc6ca3b7c9928e81432c72a8dcc4550bb1a84007bf443355d2a54576fdcd59c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 046 per nag (plek vir 11) 23A Pastorie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.370702525647 21.402082292844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang